Translations:SOUND & QUIET/7/af

From Quaggapedia
Revision as of 10:04, 18 July 2022 by Thetim (talk | contribs) (Created page with "Dis eenvoudig - wil jy relatief stil wees wanneer jy in jou persoonlike kamp is? Moenie in die Loud Zone kampeer nie. Wil jy harde musiek speel? Jy kan eenvoudig nie in die St...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Dis eenvoudig - wil jy relatief stil wees wanneer jy in jou persoonlike kamp is? Moenie in die Loud Zone kampeer nie. Wil jy harde musiek speel? Jy kan eenvoudig nie in die Stil Sone vestig nie.