Translations:SOUND & QUIET/2/af

From Quaggapedia
Revision as of 10:02, 18 July 2022 by Thetim (talk | contribs) (Created page with "Ons Stiltydperk is nou deel van die ritme van ons stad, en sluit kragopwekkers in wat af bly tydens die stilte. Dit is 'n pragtige tyd, wanneer akoestiese musiek en natuurklan...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Ons Stiltydperk is nou deel van die ritme van ons stad, en sluit kragopwekkers in wat af bly tydens die stilte. Dit is 'n pragtige tyd, wanneer akoestiese musiek en natuurklanke die ruimte regeer - geniet dit (daar is genoeg tyd die naweek vir geraas en versterkers).