Difference between revisions of "Translations:SOUND & QUIET/1/af"

From Quaggapedia
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "thumb|608x608px|2022 AfrikaBurn Sound map In 2018 het ons twee groot veranderinge ingestel aan hoe en waar harde klank saam met alles en almal anders in...")
 
(No difference)

Latest revision as of 10:02, 18 July 2022

2022 AfrikaBurn Sound map

In 2018 het ons twee groot veranderinge ingestel aan hoe en waar harde klank saam met alles en almal anders in Tankwa Town kan leef: 'n verpligte klankafskakeling daagliks van Maandag tot Donderdag van die geleentheid van 7 tot 11:00, en The Great Switcheroo, 'n hervestiging van almal groot klankinstallasies aan die noordwestekant van ons stad – en albei het baie goed gewerk.