Translations:SOUND & QUIET/1/af
Jump to navigation
Jump to search

In 2018 het ons twee groot veranderinge ingestel aan hoe en waar harde klank saam met alles en almal anders in Tankwa Town kan leef: 'n verpligte klankafskakeling daagliks van Maandag tot Donderdag van die geleentheid van 7 tot 11:00, en The Great Switcheroo, 'n hervestiging van almal groot klankinstallasies aan die noordwestekant van ons stad – en albei het baie goed gewerk.