Translations:SOUND & QUIET/3/af
HET KLANK? KOM IN DIE REGTE SONE PLAAS
Musiek is vir baie mense 'n belangrike deel van Tankwa Town, so as jy musiek bring, sal almal van jou hou. Maar ons terrein is relatief klein (1,6 km op die langste bereik), so as jy 'n klankstelsel het, moet jy registreer as 'n klankkamp om in die regte area geplaas te word.